gradingassessments

Punte toekenning vir studente se evaluasies Op die skerm gee die onderwyser 'n punt vir die student se evaluasie wat gemaak is gedurende die inlewerings en evaluasie fase van die opdrag. 'n Eenvoudige evaluasie metode word gebruik - 'n punt word gegee uit 20. Die onderwyser besluit waarna gekyk moet word in die evaluasie en gee 'n punt daarvolgens. Byvoorbeeld, op 'n hoë vlak moet die student kritiese kommentaar lewer, op 'n standaard vlak moet die student sterk en swak punte uit wys, en op 'n lae vlak hoef studente slegs foute uit te wys. As beskikbaar, sal die onderwyser se kommentaar voor die student s'n gewys word om maklik vergelykings te maak. Die onderwyser se kommentaar is min of meer 'n mikpunt vir studente. Die punte word gestoor deur op die geskikte knoppie onder aan die bladsy te klik. Daar is 'n kans om die punte te redigeer voor die "redigerings" periode verby is. As die periode verby is word die punte aan die student wie se werk dit is beskikbaar gestel.
Wyszukiwarka

Podobne podstrony:
gradingsubmissions
grading
gradinggrade
gradingsubmissions
gradingsubmissions
gradingstrategy
gradingassessments
grading
grading
gradingstrategy
gradingassessments
gradingstrategy
gradinggrade
gradinggrade
grading
gradinggrade
gradingsubmissions
grading
gradingcomments

więcej podobnych podstron