885095870

885095870



26

oorlog op die landsekonomie in die algemeen gehad het. In 'n poging om fi-nansieel te oorleef het die Skoolkommissie hom tot die Transvaalse Provin-siale Admini strasie gewend. Yi Versoek om geldelike bystand is egter uit daardie oord afgewys.^ Die Gereformeerde.Kerke in Transvaal het ook nie hulle weg oopgesien om verdere hulp te verlęen nie. Daarom het die Kurato-re op 25 November 1914 besluit dat, by gebrek aan die nodige middele om die Voorbereidende Skool instand te hou, daar gepoog sou word "om staatsonder-steuning te verkrijgen met behoud van eigen karakter". Gevolglik is die Voorbereidende Skool teen die einde van 1914 onder die beheer van die Transvaalse Onderwysdepartement geplaas.^ Daarmee het die laaste CNO-skool in Transvaal verdwyn.

JC Coetzee plaas die blaam vir die verdwyning van CNO-skole ondubbelsinnig op die skouers van die staat wat geweier het om hierdie skole finansieel te ondersteun:^'

"En so het die laaste vesting in Transvaal gekapituleer, en het die ge-skiedenis geleer dat 'n Vrye Skool - laer en middelbaar - selfs met enige staatsteun nie in stand gehou kan word nie, myns insiens omdat dit nie ’n juiste praktiese beleid is nie, want daar is *n te groot ongelykheid tus-sen Vrye Skool en Staatskool - die een vra skoolgeld, die ander is skool-geldvry, die een se fonds-bronne is beperk, die ander se fondse is staatswyd".

54)

Tog maak JV Coetzee in h ongepubliseerde manuskrip die stel ling dat die Voorbereidende Skool net "oenskynlik" opgehou het om te bestaan. Daarmee wil hy se dat die skool, ofskoon na 1914 nie meer onder kerklike beheer nie, voortbestaan het sonder om sy eiesoortige karakter in te boet. Die hartlike verhouding tussen die skool aan die een kant, en die Teologiese Skool en die Gereformeerde Kerk aan die ander kant, het immers ongeskonde gebly. Bowendien was moedertaalonderrig sedert 1911 yerpligtend in alle

50    J Chris. Coetzee, "Die Voorbereidende Skool te Potchefstroom" in Koers no. 25, Oktober 1957, p. 133

51    Gereformeerde Kerk, Notule van Kuratore, 25.11.1914, art. 34

52    JV Coetzee, "Hoer Gimnasium" (manuskrip)

53    J Chris. Coetzee, Die Gereformeerde beginsel en die onderwys in die Transyaal, p. 41

54    JV Coetzee, "Hoer Gimnasium" (manuskrip)



Wyszukiwarka

Podobne podstrony:
33 bou is op die suidoostel ike hoek van die skoolgronde opgerig^ en is op 7 Augustus 1917 amptelik
Dreyer (26) §9 Verben, die trennbar und untrennbar sind iiberraschen sich uberlegen Dein Bericht h
Assimil Dutch8 217 tweehonderd zevenlien13    Op die manier zal u gauw (8) het stadi
26 Paweł Mąkosa Teachers participating in the survey conducted by the Ministry of Education in 2012
Wstyd i przemo0147 292 Wstyd i przemoc 26    Rideau, op. cit., s. 90. 27   
defiantinstr7 B* FDRWARD HULL A55EMBLY EBDTTDM3 * 2 - NOTĘ: Ali tabs labelled "26" need to
CCF20110301000 26 Stanisław Gajda Faure E., Herdera F. i in., 1975, Uczyć się, aby być, tł. Z. Zakr
maly aniolek i ptaszyki (leg) SPECI AL NOTĘ: The graph is found on pages 26-29. Backstiich haby’s li
184 EEILA.fi?. I. 2 5, 26 Mus. Hamburg. liusthont in Laaenburg: 2 wie Fi<j. 155, dic eine sehr sc
P1130008 »g. 1.26: A solid corpus lutcum (arrows) in a marę 8 days post >vuLłtk>«. To its righ
VIVANCO UR820 LCD Universal Controller (PL) (Instellen). Druk op OK om deze functie te bevestigen. 2
Boven Op Grarwille Island in de Canadese stad Vancouver hebben duurzame ontwikkelin-gen el
SCOUTIKO:op Venatori Actlvity In LCUANAfS SPICS HAVC OISCOVCREO ORDERS FROM THC VCNATORI S HIGM-RANK
60da61519a1e7e779a431ad427fa7196 FMMsrmns under bebuu benea+h abovei
Linę charging waveforms The solution defined by equation 2.26 has the graph shown in Figurę 2.10. Th
P1130008 »g. 1.26: A solid corpus lutcum (arrows) in a marę 8 days post >vuLłtk>«. To its righ

więcej podobnych podstron