885095821

885095821



119

Jou leuse is net hoop en werk/

Laat tog die moed nooit faal!

Maar stry met krąg en wees ook sterk. Behou jou ideaal!

* ★ *

Jy sień hul jaar vir jaar daar kom,

Jy sień ook dat hul gaan.

Elk op die baan nou oop vir hom:

Die-weg het jy gebaan.

Gimnasium jou moet ons eer,

Want jy het ons gehelp.

Jy't ons die kans gegee vir leer,

Ons moet ook jou voorthelp.

★ * ★

Daarft ander skole opgerys,

Veel groter, mooier as jy,

Maar hier moet ek jou ook weer prys, Standvastig 't jy gebly.

Al meer as twintig jaar gelee Is jy vir ons gestig.

*n Volk met smart en sware wee Het jy ook help rig.

★★ ★

Aan jou sal ons nog bly gedink,

Al staan jy daar nie meer,

En hoe jou ruite het geblink Soos sonskyn op 'n meer.

Want in die toekoms wag vir jou 'n Plaasvervanger nog.

Al word h nuwe daar gebou,

Die naam beerf hy tog."

.22)


•n Ander gedig het in 1947 uit die pen van Erhardt Enslin verskyn:

GIMNASIUM

"Hier waar die wilgerbome, langs die stratę druipend staan; hier het ek baie strome, by my verby sień gaan!

Die een was skoon en helder, die ander troebel vaal;

Maar almal het iets beter, van Gimnasium weg gehaal!

22 Potchefstroom Gimnasium, Fac et Spera, No. 23, Okt. 1947, p. 71



Wyszukiwarka

Podobne podstrony:
calibre cover (119) CopyrtyMciiKtatBTHl “Chaiti* is a fabuhin a mar fiu tltufk. "—yfidntu Booł;
lastscan11 Calcareous Sandstone lllustrated in 119 and 120 is a sandstone which would be classified
5 Die Staatskool in Potchefstroom is gedurende 1859 heropen en is goed onder- steun soos blyk uit
115 1905 en 1907 ontwerp, en is saamgestel uit Yi prominente weergawe van die .
118 En delf in Hoop, dis nie vergeefs, Ja hoop en delf, dis nie vergeefs. Hou dit dan vas Gimna
1 ) 60 en vier in Natuur- en Skeikunde behaal.     Daar is meer tyd en aandag aan di
10078 KK054 n8    119 Um das Jahr 300 n. Chr. erhob Konstantin der Grofie die Stadt B
ILLUSTRASIE 7 - PROF. JD DU TOIT WAS EEN VAN DIE OPRIGTERS VAN DIE VOORBE- REIDENDE SKOOL EN HET OOK
skanuj0032 (79) fO^ n*ui,^W«L ^ ib^en^oinć ^br^^e^oc stcUe f z^is^i^e (~2*Jz*sVję^ ^^^tocn^fy^rj/ ,
fc 3 Location: p AWINDOWSEDITORVMJGN.HTM Whafs New! Whafs Cool! Handbook Net Search Net Directory Th
00386 Te1730accb779852cc586c0c62f5e4d 390 Obenchain necessary, EN rescaling is still recommended be
en borders, might get better then. Add fire place where the last ray of faith in lost on purpos
27.12.2006 I EN I Official Journal of the European Union L 378/1 I (Acts whose publication is
tela dutch Klik om te Spelen Deei uw video’s, afbeeldingen, muziek, flash en bestanden op hotshare.n
page0121 119 Eiltlnrafeurs cle Ju tui’1 caclies cliez ńafliao* Josue, successeur de Mpi se par ordre

więcej podobnych podstron