1 )
60
en vier in Natuur- en Skeikunde behaal. '
Daar is meer tyd en aandag aan die onderrig van Wiskunde bestee as aan eni-
ge ander vak. Die goeie uitslae in hierdie vak hou waarskynlik dan ook
verband met die groot aantal periodes wat daaraan gewy is. Hierdie nege
periodes per week is gehandhaaf ten spyte van ’n aanbeveling deur die In-
127)
spekteur van Skole in 1935 dat dit tot agt verminder moes word. Die
aanbeve1ing dat die periodetoewysing vir Engels met een vermeerder moes word, is wel opgevolg maar nie ten koste van Wiskunde niej^ Dit kom duś ’ voor of die hoof die vak Wiskunde na besondere waarde geskat en dit daarom ook daadwerklik bevorder het.
Ofskoon akademiese opleiding h vername funksie van die skool was, het kul -tuur en sport beslis nie agterwee gebly nie. Die beoefening van hierdie aktiwiteite het gedurende hierdie 20 jaar in die skool se geskiedenis te-wens in omvang toegeneem.
3.4 KULTURELE EN SPORTAKTIWITEITE
3.4.1 KULTURELE AKTIWITEITE
Die oudste en mees populere kultuurvereniging, die Potchefatnoom Gymncu>tum Kofip.6 (PGK), het in die jare nći 1918 ook as die Potcke.fatn.oom Gtmntutum Hoen. Skool Kon.p-6 bekend gestaan. Ofskoon die bestuur van die Korps hoof-saaklik in die hande van leerlinge was, het h onderwyser altyd as voorsit-ter opgetreeJ^ Die vereniging was steeds verantwoordelik vir die publi-kasie van die skooljaarblad en betrokke by die organiseer van toneelopvoe-rings, uitstappies en ontgroening.Lidmaatskap was aanvanklik nog eks-klusief en van lede is ook 1idmaatskapfooie gevorder. Die eksklusiewe aard
126 Potchefstroom Gimnasium, Fac et Spera, 1916-1938; De Westelike Stern, 1920-1935
127 Potchefstroom Gimnasium, Skoolinspeksieverslag, 18-20.3.1935 in Skool-joernaal II, p. 125-133
••
128 Potchefstroom Gimnasium, Skooljoernaal II, 17.2.1938, p. 166
129 C Smit, "Die ontstaan van ons debatsvereniging" in Fac et Spera, No. 20, Des. 1943, p. 15
130 Potchefstroom Gimnasium, Fac et Spera, No. 3, Junie 1919, pp. 12-13