61
daarvan is egter in 1923 beeindig, waarna die vereniging se lede hulle
131)
hoofsaaklik op debatvoering toegespits het. ' Hiervoor het daar groot belangstelling onder leerlinge geheers, vandaar die omskepping van die Korps in 'n gewone debatsvereniging. Die bestuur, wat mettertyd uitsluitlik
132)
deur leerlinge self behartig is, ' het vir interessante debatsprogramme
gesorg bestaande uit joernaalvoorlesings, voordragte, voorlesings, samespra-
1331
ke en musiekitems. '
134)
'n Kultuuraktiwiteit wat ook groot steun geniet het, is die Voortrekkęrbewe-ging, waarvan die eerste kommando in September 193T op Potchefstroom op die been gebring is. Aan hierdie enkele kommando in die dorp het ook etlike
Later het die Yoortrekkers van Pot
van die skool se leerlinge behoort.
chefstroom Gimnasium 'n afsonderli ke veldkornetskap binne die Kommando ge-
135)
vorm onder leiding van hu1 veldkornet.en.onderwyser, BC Schutte.
Die Voortrekkers se werksaamhede het hoofsaaklik bestaan uit eerstehulp-klasse, kampe, kompetisies, die aanleer van fisiese vaardighede, fondsinsa-melings en nog.ve1e meer. Van die Gimnasium-Voortrekkers se optredes sluit ook bywoning van die Voortrekker-Eeufeesviering van 1938 in Pretoria inJ^ Die beweging het by uitstek geleenthede gebied waardeur jeugdige ideał isme uiting kon vind. Hiervan getuig 'n gediggie aan die hand van ii leerling van
131 C Smit, "Die ontstaan van ons debatsvereniging" in Fac et Spera, No. 20, Des. 1943, p. 15
132 S Postma, "Die debatsvereniging in 1929" in Fac et Spera, No. 10, Des. 1929, p. 36
133 Potchefstroom Gimnasium, Notules van Debatsvereniging, 18.2.1927-18.11.1938
134 |
Potchefstroom |
Gimnasium, |
Fac |
et |
Spera, |
No. 11, Nov. 1933, p. |
9 |
135 |
Potchefstroom |
Gimnasium, |
Fac |
et |
Spera, |
No. 15, Des. 1938, p. |
15 |
136 |
Po tche f s t room |
Gimnasium, |
Fac |
et |
Spera, |
1907-1957 (Gedenkuitgawe) |
p. 52