51
Na Yi hoogtepunt in 1923 het die leerlingtal in 1924 'n skerp afname getoon. Dit is veroorsaak deur verskeie faktore, waarvan een die oprigting van 'n "opposiesieskool", die Hoer Volkskool in 1922 was. Hierdie was die tweede sekondere skool op Potchefstroom met Afrikaans as medium en het vanwee sy aard aktief met Potchefstroom Gimnasium om leerlingtalle meegeding. 'n An-der faktor was die swak eindeksamenresultate in 1923 wat klaarblyklik ook sy tol in terme van leerlingtal geeis het. Die feit dat slegs vyf uit die 32 standerd nege-kandidate geslaag het, is sprekend.85^
Die leerlingtal het tussen 1925 en 1931 betreklik konstant gebly. Geen ver-
dere betekenisvolle afname is ondervind nie wat, aldus die skoolhoof, ver-
band gehou het met verbeterde akademiese resultate en gepaardgaande herstel
van vertroue in die skool .86^ Die leerlingtal het veral in 1933 aanmerklik
toegeneem en is hoofsaaklik veroorsaak deur die ekonomiese depressie waarin
die land hom gedurende die vroee dertigerjare bevind het. Leerlinge wat
die skool voor standerd tien verlaat het, is deur werkloosheid genoop om na
871
die skoolbanke terug te keer. '
In 1934 het die leerlingtal weer 'n afname getoon en is slegs elf nuwe leer-
OO \
lingę daardie jaar ingeskryf. ; Die ląe inskrywingstal vir 1935 is hoofsaaklik daaraan te wyte dat die standerd ses-klasse vanaf 1935 weer na die laerskole teruggeplaas is.8^
Die leerlinginskrywings het intussen weer toegeneem om in 1938 dieselfde vlak te bereik as in 1933. Hierdie toename was waarskynlik te danke aan die opknapping van die skoolgebou met verbeterde akkommodasiefasiliteite na 1935.
3.3 ONTWIKKELING OP AKADEMIESE GEBIED
Met die verkryging van sekondere skoolstatus in 1918 het die personeel van
85 |
Potchefstroom |
Gimnasium, |
Skooljoernaal |
u, |
Jan-April |
1924 |
/ P |
86 |
Potchefstroom |
Gimnasium, |
Skooljoernaal |
u. |
11.12.1931 |
/ P- |
87 |
87 |
Potchefstroom |
Gimnasium, |
Skooljoernaal |
ii. |
19.1.1932, |
P- |
88 |
88 |
Potchefstroom |
Gimnasium, |
Skooljoernaal |
ii, |
23.1.1934, |
P- |
115 |
89 |
Potchefstroom |
Gimnasium, |
Skooljoernaal |
u. |
16.1.1935, |
P- |
125 |