885095847

885095847



14

Bybelse en Kerkgeskiedenis. Van 1879 af is die toelatingsvereistes verhoog

71)

tot Yi universiteitstoelatingsertifikaat. ' Om in Yi klaarblyklike behoefte te voorsien het die Literariese Departement in 1894 daartoe oorgegaan om self sekondere onderwys tot op standerd tien-vlak aan te bied. Sodoende het die Literariese Departement self kandidate op universiteitstoelating voorberei.

Die voorsiening van voorbereidende onderwys is in 1904 verder uitgebrei en

waarskynlik ook duideliker as in 1894 omskryf. Prof. F Postma het in 1904

72)

'n skema vir voorbereidende onderwys ' opgestel wat vir vier standerds

voorsiening gemaak het en wat grootliks ooreenstem met standerds sewe tot

73)

tien in sekondere skole vandag. 7

Die Literariese Departement het in 1904 kurrikuler ook vir die onderrig van "ander vakken" voorsiening gemaak.^ Daarmee is 'n aanvang gemaak met aka-demiese opleiding in ander beroepsrigtings as die teologie en onderwys.

Op versoek van ds. D Postma jr. en dr. JD du Toit is die Teologiese Skool aan die einde van 1904 na Potchefstroom verskuif. Die gebrek aan voldoende akkommodasiefasiliteite in Burgersdorp het klaarblyklik tot hierdie stąp aanleiding gegee.^ Verder was daar in die nawee van die Tweede Vryheids-oorlog in Transvaal veral h sterk behoefte aan Christelik-nasionale onder-

71    GCP van der Vyver, My erfenis is vir my mooi, pp. 30-31, 39

72    Gereformeerde Kerk, Notulę van Kuratore, 7.12.1904, art, 27 (kyk Bylae 1).

Die Teologiese Skool van die Christelike Gereformeerde Kerk te Grand Rapids in die VSA het soortgelyke voorbereidende onderwys verskaf. Die "John Calvin Junior College" het self ’n vierjarige voorbereidende kur-sus ("Seminary Preparatory Course") aangebied. Dis opvallend dat die kurrikulum van die voorbereidende kursus te Potchefstroom veel meer om-vangryk was as die van Grand Rapids. In beide skole het tale 'n be-langrike plek ingeneem, hoewel daar weinig voorsiening vir wiskundige vakke aan die "Junior College" gemaak is. (kyk D Postma, "Het Gerefor-meerd Gymnasium in het Zuiden, voorbereidend tot de Theol. School" in Fac et Spera, 1.10.1908)

73    T Eloff, Die Gereformeerde Kerk en die Voorbereidende Skool, p. 8

74    J Chris. Coetzee, "Voorbereidende Skool te Potchefstroom" in Koers no. 25, Oktober 1957, pp. 129-130

75    Gereformeerde Kerk, Het Studentenblad, 27.4.1904



Wyszukiwarka

Podobne podstrony:
INLEIDING Potchefstroom Gimnasium is in 1907 gestig en het n lang en tradisieryke verlede. In 1982
Sfeer31 Kaart 4 Karton 24,8 x 21 cm en 12.6 x 9.3 cm wit C335 •    Model 14 • 2 cm or
13(4) 3 Ponsrand Punched borderBenodigdheden Dubbele kaart 14,8 x 10,5 cm en 2 stroken van 14,8 x 0,
skanuj0032 (79) fO^ n*ui,^W«L ^ ib^en^oinć ^br^^e^oc stcUe f z^is^i^e (~2*Jz*sVję^ ^^^tocn^fy^rj/ ,
39720 skanuj0032 (79) fO^ n*ui,^W«L ^ ib^en^oinć ^br^^e^oc stcUe f z^is^i^e (~2*Jz*sVję^ ^^^tocn^fy
KOOPTS, VERKOUD-HEID EN GRIEPSORBET VAN MOERAS* SPIREA. LINDE EN VLIERBL0E$EM KOOOTS / PlłNSTlU
*urt*Ho»»r *1 CUO»BUU*DI SCKUI>KAAX1 INZonnebloem (zie/oto biz. 27) begin en eind van de draad ni
281 Vertebrata and generał Onderzoek naar aantallen en verspreiding van de Canadese gans in de
K. Decleer et al., Status en trends van de Belgische sprinkhanen en krekels (Orthoptera) 115 M. Deth
Diora Katalog@ Lecie EN str Śnieżka R-206 This is a basie standard mono radio for AM and FM radi
shoes&pattens0d Introduction GRO EN MAN-VAN WAATERINGE, W, VAN DRIEL-MURRAY, C & GOUBITZ, O, in
Ford (6) De kracht van de Anglia is gedemonstreerd. Bij Monthlery onder andere. Daar reed men een An
2a3 <J. i GaXkX / p. f* *¥f    **/ /c % iS~ J *( ć2> r K • -2 J Ą »i /o 3?^ -

więcej podobnych podstron