. 36)
75
lingę akkommodasie sou bied, ' en sou teen 'n beraamde koste van £60 000 opgerig word.^
"Dit lyk of Kanaan eindelik in sig is na soveel jare",^ was die skoolhoof
se versugting nadat die bouwerk gedurende Mei 1945 ii aanvang geneem het.
Die hoeksteenlegging van die nuwe skoolgebou was tt waardige geleentheid wat
op 1 Februarie 1946 deur die Administrateur van Transvaal, genl. JJ Pienaar,
39)
in die teenwoordigheid van ouers en ander belangstellendes waargeneem is.
ie voorsitter van die Beheerraad, prof. F Postma, het tydens dieselfde ge-
eentheid ii metaalkissie^ op seremoniele wyse agter die hoeksteen geplaas
41)
n daarna plegtig verklaar: ' "Ek plaas hierdie dinge hier, maar weet nie lie hulle eendag sal uithaal in die verre toekoms nie".
• ie voltooide skoolgebou sou sowat 500 leerlinge kon akkommodeer en het uit i saal wat 450 stoele kon huisves, 20 klaslokale, 'n biblioteek, laborato-•iums en houtwerk- en huishoudkundesentrums bestaan. 'n Swart leiklipdak
42)
(Kyk Illustra-
let die gebou, wat van rooi bakstene gebou is, versier.
;ie$4en 5). In vergelyking met die vorige, was die kwaliteit van hierdie
jebouekompleks inderdaad "uitstekend" Die geboue is gedurende Mei 1947
)etrek en op 31 Oktober van daardie jaar is dit amptelik in gebruik ge-44)
leem.
16 Potchefstroom Gimnasium, Fac et Spera/ No. 22, Des. 1945, p. 5 M Potchefstroom Gimnasium, Beheerraadsnotule IV, 6.3.1945
18 Potchefstroom Gimnasium, Fac et Spera, No. 22, Des. 1945, p. 5
19 Die Westelike Stern, 6.2.1946, p. 2
10 Die inhoud van die metaalkissie het bestaan uit eksemplare van "Die Westelike Stern" en "The Potchefstroom.Herald", verslae oor die geskie-denis van die skool, die 1916-, 1933-, 1938- en 1945-uitgawes van die skooljaarblad, 'n skoolwapen en Vi program van die hoeksteenlegging.
11 Potchefstroom Gimnasium, Fac et Spera (Feesuitgawe), No. 23, Des. 1947,
p. 21
12 Potchefstroom Gimnasium, Fac et Spera, No. 24, Nov. 1948, p. 5
13 Potchefstroom Gimnasium, Skoolinspeksieverslag, 11-13.6.1947 in Skool-• jo^naal II/ P- 207
14 Potchefstroom Gimnasium, Fac et Spera, No. 24, Nov. 1948, p. 5;
Die Westelike Stern, 5.11.1947, pp. 10-11