38
V
3. POTCHEFSTROOM GIMNASIUM AS SEKONDeRE SKOOL, 1918 - 1938
3.1 POTCHEFSTROOM GIMNASIUM KRY BESLAG AS SEKONDeRE SKOOL, 1918
Potchefstroom Gimnasium het as sekondere skool beslag gekry toe die Trans-
vaalse Onderwysdepartement in April 1918 tien nuwe sekondere skole opgerig
het. Hierdie skole was almal voorheen as sekondere afdelings aan primere
skole verbonde. Dit het gevolg ingevolge 'n bepaling van die Provinsiale
Raad dat skole met Ti leerlingtal van minstens 75 in die sekondere afdelings,
1)
omskep sou word in volwaardige sekond§re skole.
)ie bepaling was dus ook van toepassing op Potchefstroom Gimnasium met sy eerlingtal van 95 aan die begin van 1918.Op 12 April 1918 het die se-:ondere skool, steeds genaamd Potchefstroom Gimnasium, met Ti leerlingtal /an 116 en ses personeellede geopen. JJA Coetsee het aanvanklik waarge-leem as hoof waarna hy op 1 Mei 1918 in 'n permanente hoedanigheid aangestel is.1 2 3 4 5 6 7 8> In die 1919-uitgawe van Fac. zt SpeAci^ word hy tereg bestempel as 'die vader van die skool", wat hy vir die volgende twintig jaar in die hoedanigheid as hoof gelei het.
Die primere afdeling van Potchefstroom Gimnasium het na die verdeling in
1918 as 'n selfstandige primere skool, bekend as die GimnaAZum Lclza Gozvza-
51
nzmznt&chool, voortbestaan. Aanvanklik was JJA Coetsee tegelyk ook die
hoof van hierdie skool,^ voordat SG Yssel^ die hoofskap van die primere
* 81
skool op 13 Julie 1918 oorgeneem het. ' Beide skole se leerlinge het die
Transvaalse Onderwysdepartement, Jaarverslag van die Direkteur van On-derwys, 31.12.1918
JV Coetzee,“Die laaste CNO-skool word 'n staatskool"(manuskrip), p. 15
Potchefstroom Gimnasium, Skooljoernaal I, 1.12.1918, p. 37
Potchefstroom Gimnasium, Fac et Spera, No. 3, Junie 1919, p. 10
Potchefstroom Gimnasium, Skooljoernaal I, 23.11.1925, p. 99
Potchefstroom Gimnasium, Skooljoernaal I, 1.5.1918, pp. 37-38
SG Yssel het as hoof gedien tot op 19 Januarie 1927. Die laaste inskry-wing in Skooljoernaal I is op diś dag gedoen.
Kyk Potchefstroom Gimnasium, Skooljoernaal I, 19.1.1927, p. 107
Transvaalse Onderwysdepartement, verw. E2725 : Aanstellingsbrief van SG Yssel as Pil hoof van die Gimnasium Laerskool, 13.7.1918