56
Nadat die skool in 'n sekondere skool omskep is, was-die o
* •
egter nie van 'n besonder hoogstaande gehalte nie., .."Die w
die skool gesien is, is nie alte bevredigend nie.....", lui
1101
sieverslag in 1923. ' Verskeie eksterne en interpe fak
verantwoordelik.
Een van die eksterne faktore was die onbevredigende .akade
van leerlinge wat hulle primere skoolopleiding bujte Potchefstroom, waar-
skynlik meesal in plaasskole, ontvang het. Met die:oorplasing van die
standerd ses-kursus na sekondere skole in 1920 het -,'ri aansienlike getal van
111)
hierdie leerlinge hulle aan Potchefstroom Gimnasium bevind. J Die meeste van hierdie leerlinge het nie oor die vermoe besk^k om sinvol by die akade-miese program vir standerd sewe by Potchefstroom Gimnasium in te skakel
W
nie. Om hierdie rede het die hoof sommige leerli/igę vir twee jaar in stan-
' 1121
derd sewe gehou voordat hulle na standerd agt bevor;der is. '
Daar was verder heelwat kinders uit die tydperk gjsdurende en na die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) wat, vanwee yerengelsyigsinyloede op die onder-wys en ander na-oorlogse probleme, geen sekondęr^.skoolopleiding geniet het nie. Ofskoon hulle Yi akademiese agterstand ąęhad het en al verby die skoolgaande ouderdom was, is baie van hulle mettertyd by Potchefstroom Gimnasium ingeskryf, veral vanwee sy Christelike en ę.g^-Afrikaanse karakter.
’n Sprekende voorbeeld hiervan is ene Gustav Wilhelm Konig wat in 1924 op
1131 c'
32-jarige ouderdom gematrikuleer het. Die gemfddelde ouderdom van die
skool se leerlinge was dus besonder hoog, soos blyLuit die gemiddelde vir
die jaar 1918 van 15,1 jaar in standerd sewe, agtj.ęji jaar in standerd agt,
>v* -** 114)
19,1 jaar in standerd nege en 20 jaar in standerd^t.ien. '
'n Interne faktor wat bygedra het tot die onbevredigpnde onderwysstandaard, is die gebrek aan eenvormigheid in die evaluerincjskri teria van leerlinge se
110 Potchefstroom Gimnasium, Skoolinspeksieverslag, 13-14.3.1923 in Skool-joernaal II, pp. 36-39
111 Potchefstroom Gimnasium, Skooljoernaal II, 28.1.1920, p. 8
* Ctf+ J-
112 Potchefstroom Gimnasium, Skooljoernaal II, 12.12.1919, pp. 7-8
O • f.
113 Potchefstroom Gimnasium, Register van daagliJ^se skoolbesoek, 1924
114 Transvaalse Onderwysdepartement, Jaan/erslag^.^31.12.1918 , p. 83