885095904

885095904



Die ondersoekgebied is in ses hoofstukke verdeel en die indeling wat gevolg word is sowel chronologies as tematies. Hoofstukke een en twee handel oor die aanloop tot die stigting van Potchefstroom Gimnasium, die stigting self asook die ontwikkelinge wat daartoe lei dat die skool in 1918 Yi selfstan-dige sekondere skool geword het. In hoofstukke drie tot vyf kom die ontwikkel ing as sekondere skool aan die ordę en in hoofstuk ses word die oorsprong en betekenis van die skool se simbole van nader bel ig. Die chronologiese indeling is onderskeidelik in ooreenstemming met die besonder lang verbin-tenis van JJA Coetsee en W de K Kruger met die skool. Die laaste vier hoofde word, vanwee hulle korter verbintenisse saam binne een hoofstuk ge-groepeer. Elke afsonderlike hoofstuk word vanaf hoofstukke twee tot vyf tematies onderverdeel volgens die fisiese ontwikkeling, akademiese aange-leenthede en die ontwikkeling op kulturele en sportgebied.

In die ondersoek is daar in ti groot matę gesteun op primere bronne terwyl sekondere bronne hoofsaaklik vir agtergrondsketsing aangewend is. Ongepu-bliseerde argivalia is verkry u.it die argiewe van die Gereformeerde Kerk, die Potchefstroomse Skoolraad, Potchefstroom Gimnasium en die Potchefstroom-se Universiteit vir CHO. Waardevolle inligting is ook bekom uit manuskrip-te van die JV Coetzee-versameling wat goedgunstiglik deur ..    i voor-

sien is. In die meeste gevalle was die argivalia en manuskripte egter on-georden en gevolglik is verwysings daarna in die voetnote en bronnelys nie van nommers voorsien nie. Die primere bronne was feitlik deurgaans uiters gefragmenteerd en onvoldoende, en by gebrek aan alternatiewe sekondere bronne is heelwat probleme ondervind met die sintese van hierdie verhandeling.

%

Hierdie probleem is gedeeltelik ondervang deur inligting wat uit koerant-studies en deur onderhoude bekom is.

Wat tegniese aspekte betref is daar slegs van enkele afkortings soos TOD vir Transvaalse Onderwysdepartement en TPA vir Transvaalse Provinsiale Ad-ministrasie gebruik gemaak. Waar getalle gebruik is word een tot negen-tien in woorde geskryf terwyl alle syfers vanaf 20 in syfers uitgedruk word.



Wyszukiwarka

Podobne podstrony:
system 59 59 The ideał tliing is to get as much air as possiblc in and out, with the least muscular
New Forms Taschen 054 Although the influence of the French projects may only be peripheral in this i
222 05 W razie pożaru In case of fire En cas dincendie Wenn Feuer ausbricht
corrigć un grand nombrc de ses errcurs. II en esl enfin arrivć a ćcrire a son frćre — a qui il confi
1H4 Figurę 3-2. In the ESEM the vacuum system is divided into as many as five stages of in
The older hijras’ employment of the masculine-marked epithet in the second ex-ample is particularly
carving?ce The Basic Face Study the drawing and photograph in Figs 5 and 6. The tace is expressionl
DSC04767 crackdown is the same as the national 67%, what is the probability that the proportion in a
lin’s avcraging procedurę in the variational form is used so as to derive the one-dimensionai govemi
in real, compie scenarios, and it gives management pre-launch a sense of progress as the product is

więcej podobnych podstron