118
En delf in Hoop, dis nie vergeefs, Ja hoop en delf, dis nie vergeefs. Hou dit dan vas Gimnasiaste,
Hou dit vas, Gimnasium-skool."
In 1926 is 'n lied, bekend as "Ons Skoollied," deur ii tydelike onderwyser,
H Hubscher geskryf. Die lied het op daardie tydstip "nogal taamlik byval (ge-)vind"Sedertdien het die gewildheid daarvan toegeneem en in 1982 was dit steeds die skoollied van Potchefstroom Gimnasium. Die lied het klaarblyklik meer as een melodie gehad maar geen besonderhede is daaroor beskikbaar nie (kyk Illustrasie 6).
ONS SKOOLLIED
"In Transvaal se oue hoofstad Aan die soom van Mooi-rivier,
Waar die groene wilgerbome aan die landskap gee hul sier,
Daar's die plek waar ons gestreef het In die vuur van onse jeug,
Waar ons harte bly geklop het Van oorwinnings skone vreug.
Gimnasium Hoer! Gimnasium Hoer!
Ons sal jou steeds eer Fac et Spera! Fac et Sperai Werk en hoop steeds weer."
geskryf en vir in-In 1929 het P Oor-
Leerlinge het ook dikwels gedigte ter ere van die skool
teressantheid word twee van hierdie gedigte aangehaal.
21)
daan ii gedig geskryf wat s<5 1 u i: '
DIE GIMNASIUM HOeRSKOOL
"Wit op die bultjie staan hy daar, Deur móreson beskyn;
En rondom hom 'n kinderskaar,
Al is dit ook maar klein.
★ ★ ★
Gimnasium1 Jou werk is groot,
Jou doel 'n ideaal:
Jy leer hul om hul lewensbrood Deur eie werk te haal.
20 Potchefstroom Gimnasium, Fac et Spera, No. 8, Nov. 1926, pp. 3-4, 7
21 Potchefstroom Gimnasium/ Fac et Spera, No. 10, Des. 1929, p. 5