885095893

885095893



43

leemte.30^ Daar was ook n tekort aan geskikte meublement aangesien die

skoolbanke van die sogenaamde "war supply"rtipe was en as sodanig primitief

en ontoereikend.31 ^ In hierdie omstandighede is die matriekleerlinge gedu-

32)

'-ende 1919 in 'n private woning buite die skoolterrein geakkommodeer.

Die Kuratore het ondertussen óorgegaan tot die oprigting van bykomende

<laslokale vir Potchefstroom Gimnasium. Teen Februarie 1920 was die bou-

verk feitlik afgehandel en is ook voorsiening gemaak vir meer geskikte meu-

33)

olement in die skoolgebou. '

n Belangrike verwikkeling vroeg in 1921 was die vervanging van die Skool-kommissie deur Yi Beheerraad vir Potchefstroom Gimnasium. Die eerste lede van die Beheerraad was ds. WJ de Klerk (voorsitter), proff. F Postma, JD du Toit, APC Duvenage, J Kamp, JC van Rooy, di. 0G Perold, S Vermooten en mnr. JP Nel.34^

Die Beheerraad se funksies het voortaan ook direkte toesig oor die geboue

en terreine, meubels en uitrusting behels. Dit het onder andere ingehou

dat die Beheerraad die Skoolraad kon adviseer oor sake rakende geboue en

terreine. Verder het die Beheerraad ook die bevoegdheid gekry oor die ge-

35)

bruik van die skoolgeboue buite skoolure.

Hierdie verwikkeling het die beheer oor die geboue en terreine egter net

gekompliseer, want die beheer daaroor is nou deur beide die Kuratore en die

Beheerraad waargeneem. Hierdie dubbele voogdyskap was beslis ’n onbevredi-

gende situasie en het, aldus 'n inspekteursrapport, veroorsaak dat daar "van

36)

die sorg maar min tereg kom omdat die een sig op die ander verlaat". '

30    Potchefstroom Gimnasium, Skoolinspeksieverslag, Okt. 1919 in Skool-joernaal II, pp. 10-11

31 Potchefstroom Gimnasium, Fac et Spera, No. 3, Junie 1919, p. 12

32 Potchefstroom Gimnasium, Notule van Kommissie van Trustees, 4.2.1919, art. 5

3iNPotchefstroom Gimnasium, Skooljoernaal II, 26.3.1920, p. 8

34    Potchefstroom Gimnasium, Beheerraadsnotule III, 20.1.1921, p. 1

35    Transvaalse Onderwysdepartement, Plaaslike bestuur van Onderwysinrig-tings, p. 6

36 Potchefstroom Gimnasium, Skoolinspeksieverslag, 13-14.3.1923 in Skool-joernaal II, pp. 36-39



Wyszukiwarka

Podobne podstrony:
3(2) D 43. 44.9.30 45. 46.    12.30 47. 48.18 JO 49.1 godzinę 15 minut O 50. między 7
11 (43) - spW*, 30 —;     ^0    ^(l    V> i . •
wcieranie maści 43 -    mazideł 43 werapamil 30, 271, 275, 278 wersenian sodowy 395 -
2 heid verval het nie.^ Die invloed van die kerk hierin was ook belangrik aangesien lees- en skryfke
- 55.4    - 43,1 -37 -30,8 -24,7 -j 18.5    -J 12,4
DSC43 Leeuw, Inzichten betreffende godsdienst en geschiedenis aan het einde der achttiende en het b
3(2) D 43. 44.9.30 45. 46.    12.30 47. 48.18 JO 49.1 godzinę 15 minut O 50. między 7
Obliczanie ilości produktu [ mg ]: Cp = Apróty • F * lml * 30 F = 43,53 Rozcieńczenie 1 Cp, = 0,035*
img122 (7) Zadanie 43. Dnia 30.05.2010 r. na podstawie dowodu Rw 1/05 wydano do produkcji 110 sztuk
3(2) D 43. 44.9.30 45. 46.    12.30 47. 48.18 JO 49.1 godzinę 15 minut O 50. między 7
85550 Slajd4 (15) Wojewodztwa_2005 po rygorkonserw ■ 34,7 do 43,2 □    30,7 do 34,7 □
SWScan00062 (2) 30 Mikulas (MoHvum magassaga: kb. 24 cm) (A motivum a B mintaiven talalható, Btin va
30 GRUPPE III. Yorkommen. Das Ergebniss ist also, dass die eben nach Exempla-ren aus Yechten und Lad

więcej podobnych podstron