62
62
"Hou Koers":137)
Potchefstroom Gimnasium, getiteld
Voortrekker, al lyk die lewensstryd Vir ons op aard' ook nog so swaar,
Onthou, daar kom 'n beter tyd,
Altyd koers hou! Nooit die moed laat vaar.
Ons is kinders van ons dierbaar land,
Gekoop met eie kosbaar bloed;
Daarom: Voorwaarts! Hand aan hand,
Koers hou! Stry met mannemoed!
Want in ons moed daar le ons krąg,
Deur stry en stryd word ons gestaal,
Hou altyd moed, daar kom weer skoner dag Want deur koers te hou sal ons d‘ eindpaal haal.
Deelname aan die eerste kadetkorps wat in 1921 by die skool gestig is, was
opsioneel ofskoon dit Yi integrale deel van die skool se kurrikulum gevorm
het. Leerlinge het aktief deelgeneem aan die aktiwiteite van die drilpelo-
138)
ton, skietspan en orkes.
Leerlinge van Potchefstroom Gimnasium het vanaf 1935, saam met ander plaas-
like sekondere skole, aan 'n jaarlikse kunswedstryd deelgeneem. Die skool
se leerlinge het gedurende die jare 1935 tot 1938 besonder goed in hierdie
wedstryde presteer, waarvan die verskeie diplomas asook silwer en goue me-
1391
daljes wat verower is, getuig.
Op inisiatief van die matrikulante van 1937 is Vi vereniging vir oud-skolie-re van Potchefstroom Gimnasium op 3 Oktober 1938 gestig. Tydens die stig-tingsbyeenkoms is die eerste formele reiinie gehou sedert die ontstaan van die skool. Yi Spesiale. rubriek wat nuus oor oud-leerl inge bevat het, is in-gestel en sou jaarliks in die skooljaarblad verskyn.^^ Die rubriek het tot 1949 gereeld verskyn waarna geen yerdere bewyse geyind kon word van die
137 • A Lubbe, "Hou Koers" in Fac et Spera, No. 12, Nov. 1935, p. 25
138 |
Potchefstroom 5 |
Gimnasium, |
Beheerraadsnotule III, 6.6.1921, |
P- |
21, art | |
139 |
Potchefstroom |
Gimnasium, |
Fac et Spera, |
1935-1938 | ||
140 |
Potchefstroom |
Gimnasium, |
Fac et Spera, |
No. 15, Des. 1938, |
P- |
55 |