42
Prof. JD du Toit se woning |
800 | |
Voorbereidende Skoolgebou |
1. 000 | |
Gebou van Potchefstroom Gimnasium |
1 750 | |
Blok 3 |
2 mórg grond |
400 |
Koshuis |
1 500 | |
Prof. Los se woning |
850 | |
Blok 4 |
Drie-kwart mórg grond |
150 |
Totale waarde van die eiendomme: |
£9 400 |
Ofskoon dit alles die eiendom van die Gereformeerde Kerk was, is alle
skoolgeboue op die terrein, insluitende die van die Teologiese Skool, deur
Potchefstroom Gimnasium en die Gimnasium Laerskool in beslag geneem. Die
beheer daaroor is waargeneem deur die Kuratore van die Teologiese Skool wat
?5l
as trustees namens die Gereformeerde Kerk opgetree het. '
Die Kuratore het die kwessie van ontoereikende akkommodasiefasiliteite ge-durende 1918 weer in oenskou geneem. Dit was veral die Teologiese Skool wat daaronder gely het en daarom moes ’n dringende uitweg gesoek word. Aan-vanklik is besluit om ti afsonderlike gebou vir die Laerskool op te rig teen ti beraamde koste van £6 000,^ maar later is hiervan afgesien.^ Die op-rigting van n nuwe gebou vir die Teologiese Skool self het klaarblyklik nou voorrang geniet.^
29)
Volgens die 1919-uitgawe van Fac SpeAa ' het die geboue van Potchefstroom Gimnasium nie meer voldoende akkommodasie gebied nie. Daarin word die behoefte aan fi personeelkamer, 'n groter laboratorium en ’n algemene lees-kamer as die vernaamste knelpunte uitgesonder. Die feit dat die skoolhoof nie eers oor 'n eie kantoor beskik het nie, was klaarblyklik ook 'n ernstige
25 Potchefstroom Gimnasium, Beheerraadsnotule III, 7.11.1921, pp. 28-29, art. 2
26 Gereformeerde Kerk, Notule van Kommissie van Trustees, 4.2.1919, art. 3
27 Gereformeerde Kerk, Notule van Kommissie van Trustees, 28.5.1919, art.
2
28 Gereformeerde Kerk, Notule van Kommissie van Trustees, 4.2.1919, art. 3
29 Potchefstroom Gimnasium, Fac et Spera, No. 3, Junie 1919, p. 11