115
1905 en 1907 ontwerp, en is saamgestel uit Yi prominente weergawe van die
. 3)
Transvaalse Vierkleurvlag met 'n goudgeel agtergrond as basis. Dit was
4)
skildvormig en omboor met fyn spiraalagtige koperdraadjies. Die Vier-kleurvlag op die embleem is heel waarskynlik kensketsęnd van die Afrikaner se vryheidstrewe wat duidelik op die voorgrond was met die skool se ont-staan. Onderwys is in daardie jare aangegryp as die enigste middel waar-deur die Afrikaner sy ver!ore vryheid kon herwin. Hierdie stręwe was baie sterk, veral in Transvaal waar dit ook uiting gevind het in die oprigting van die CNO-skole. Gedurende die jare 1914 en 1915 is hierdie vryheidsen-timent opnuut gevoed deur politieke verwikkelinge in die land. Die studen-te en leerlinge van Potchefstroom was ook sterk onder die indruk van hierdie sentiment.^ Die bewoording "Fac et Spera" het onderaan hierdie eerste
skoolembleem van die Voorbereidende Skool voorgekóm.
1
Die skool se kleure was aanvanklik groen, geel en wit. Hierdie kleure was
ook deel van die effekleurige groen skoolbaadjie wat met 'n goudgeel koord
omsoom is. '
In 1916 het die FotchzfatAoom GymncuJjm KoApA as kultuurvereniging sy eie embleem aanvaar.1 2 3 4 5 6 7^ Hierdie embleem het ook op die titelblad van die skool se eerste jaarblad in dieselfde jaar verskyn. ' Die onderskrif van die embleem was "In hope delf ik," wat die Nederlandse vertaling van die Latynse spreuk "Fac et Spera" was. Synde afkomstig uit die Nederlandse Statebybel
was die embleem waarskynlik die uitgewersmerk van of die Bybe£-CompagnZz of
9)
die firma Jok. EnAc.ke.dz en Zoomu te Haarlem in Nederland. '
Hierdie embleem word vo1gens die basiese wapenkundige beginsels bestempel as "landskapsheraldiek" met n allegoriese inslag en wesentlik is dit dus
Kyk Illustrasie 2
Potchefstroom Gimnasium, Fac et Spera, No. 28, Noy. 1952, p. 33
■ JV Coetzee, bandopname-transkripsie : mnr. Frikkie Robbertse
Potchefstroom Gimnasium, Fac et Spera, No. 28, Nov. 1952, p. 33
Potchefstroom Gimnasium, Fac et Spera, No. 1, Nov. 1916, p. 3
Kyk Illustrasie 3 ...
C Parna, Korrespondensie : PP de Bruyn, 28.9.1981 ; Tj. Bijlsma, Korrespondensie : PP de Bruyn, 17.3.1982